Heeltyd Speeltyd

 

Heeltyd Speeltyd is ‘n teetuin en kuier venue met al die geriewe om lekker te kuier en te eet terwyl kinders van alle ouderdomme hulle self vermaak met fietsry bane, trampolien, klimrame, springkastele, swembad en baie grasperke. Ons is oop van Donderdae tot Sondae

Daar is verskeie lapas waar verskillende partytjies gehou kan word wat wissel van

  • doop en toewydingsgeleenthede
  • ooievaartee’s en kombuis tee’s
  • kleuters en volwasse verjaarsdae
  • herdenkings, afskeidsgeleenthede en reunies
  • korporatiewe funksies en jaareinde partytjies
  • en sommer net ‘n familie geselligheid

‘n Verskeidenheid van opsies is beskikbaar.

NUUT !!! Ons wil jou uitnooi indien julle as gesin of groepie vriende wil braai op ‘n Sondag (minder as 10 mense), kontak ons op ‘n Donderdag en vind uit of daar ‘n gaatjie is waar julle kan braai en kuier – kostes is R30 per persoon en sluit dan in borde en eetgerei, glase en een staal tafel om julle goedjies op te sit. Bring net julle eie charcoal, drink en eetgoed.

Heeltyd Speeltyd is a tea garden and function venue where adults can enjoy good food and drinks while the children of all ages can enjoy bicycle rides, trampolines, jungle gyms, jumping castles, our swimming pool and green lawns. We are open on Thursdays to Sundays

There are various lapas or venues to cater for all sorts of parties like

  • christening and baptism events
  • baby showers and kitchen teas
  • anniversaries, farewells and reunions
  • baby, toddler, teenager and adult birthdays
  • corporate functions and year end parties
  • or any other family celebrations

A variety of options are available.

NEW !!! We would like to invite you, if you and your family or friends would like to come and have a braai at our venue (less than 10 people), phone us on a Thursday to find out what we have available, the costs will then be R30 per person and will include crockery and cutlery and one steel table for your use. You just bring your own charcoal, eats and drinks

  logo colour

????????????????????????????????????????